Ontwikkeling

Junior Ontwikkeling

Junior Ontwikkeling


Die dag bestaan uit drie Modules


Basiese Vuurwapen Veiligheid en Hantering

Windbuks Skiet

Klein Kaliber voorlaaier skiet


Dis n voldag program gemik op jong kinders minumum ouderdom 6 jaar 

Klein groepies met individuele aandag 

Fooi sluit in baanfooi, Veiligheids Brille en Oorproppe, middagete koeldrank en n Sertifikaat van Bywoning

Ouers is welkom om die dag saam on te spandeer en ook deel te neem selfde tariewe geld


Kontak Asb

Stephan 082 608 0727

Deon

Marius


Volgende Datum: Sal Bevestig Word


Waar


Kostes: 

Basiese Voorlaaier Introduksie

Basiese Voorlaaier Introduksie


Volgende Datum


Waar


Kostes