Voorlaaiers du vereeniging

Voorlaaiers du Vereeniging is n Klub gestig en gelee in die Vaal Driehoek. 

Die fokus van die Klub is die bevordering, ontwikkeling en standhoudende skiet van voorlaaiers en swartkruit wapens en disiplines.

Ons be-oefen en ondersteun egter n wye reeks ander skiet en wapen verwante aktiwiteite



Maand Beplanning

April Klubskiet 11/04/2021

April Klub skiet dag

dit sal n pret skiet wees enige teikens op enige afstand met enige swartkruit wapens

bring gerus daai kluis koninginne wat net stof opgaar en kom geniet net n lekker dag saam ons op die baan 


maart klub skiet terugvoer is op die link hier onder


Maart 2021 Klub Skiet Terugvoer
Maart Klub Vergadering 20/04/2021 18:00

vergadering vir maart 2021 is afgehandel volgende vergadering is April 20ste by pint en pie

Notules

Majuba Laertrek 26 tot 28 Maart 2021 was n reuse sukses volg gerus die link hieronder terugvoer fotos en videos sal hier geplaas word

Majuba Laertrek

Aansluiting en klub dokumentasie

Aansluitings vorm

Klub Dokumentasie

Gallery

Ons Fotos en Films

Interesante Inligting

Artikels Resepte en ander verwante Inligting

Lede Seksie

Teikens

Funksie reelings

Maand Vergaderins

ens