Meer oor Ons

Wie is Ons

  • Ons is n Skiet Klub gevestig in die vaaldriehoek

  • Ons Hoof Fokus is op Swartkruit Voorlaaiers

  • Ons ondersteun en be-oefen egter wye verskeidenheid skiet en skiet sporte

  • Ons het n maandlikse skiet dag wat fokus op voorlaaiers en dan verdere dae wat fokus op ander disiplines

  • Ons is gefokus en altyd op die uitkyk vir maniere on swartkruit voorlaaier en skiet in die algemeen n familie vriendlike sport te maak

  • Nuwelinge Altyd Welkom

Die Kommitee