ZAR vs OVS Pret Dag13/12/2020 Voorlaaiers du Vereeniging het op die 13de Desember 2020 n pret dag gehou wat die klub in twee spanne laat deelneem het in n weie reeks swartkruit verwante skiet disiplines en somer ook net lekker boeresport «123»