Majuba Laertrek 2021

Ons Majuba Laertrek vir 2021


Ter Herdenking van Slag van Majuba en 1ste Anglo Boere Oorlog

 

Ons het Majuba gaan besoek en die berg weer n slag laat bulder met swartkruit


Daar was Swartkruit skiet Mesgooi Kameraadskap en Vriende en self drie Vrystaters en Flippie die Kannon wat die berg uitgeklim het 


Dit was n belewenis wat ons almal lank sal bybly


VdV bedank ons Gashere te Majuba Trust uit die diepte van ons hart en ons sien julle beslis gou weer


Ons Beplan om nog n komando saamtrek te reel vir einde September begin Oktober 


As jul sou belang stel om in te val skakel gerus vir Stephan op 0826080727 of stephan@voorlaaiers.co.za

Majuba Berg Link

Meer Geskiedenis oor Majuba (Berg van die Duiwe)

Wapens van 1ste Anglo Boere Oorlog
1ste Anglo Boere Oorlog Vereenvoudig
1ste Anglo Boere Oorlog Vereenvoudig
Majuba Inligting deur Peet Coetzee
Wikki Link Battle of Majuba
Brittish Battles Link to Battle of Majuba
Majuba Berg Link oor Veldslag

Inligting van Veldslae en oor 1ste Anglo Boere Oorlog voor Majuba

Wiki Link 1st Boer War
Brittish Battles Laingsnek
Battle of Schuinshoogte
Battle of Bronkhorstspruit