Februarie 2021
Die Februarie 2021 manndlikse skiet
Die skiet het plaasgevind op Februarie die 7de 2021 ter VPSC se skietbaan
Die weer was nat en koud nie teen staande het daar heelwat lede opgedaag om die 100m dooierus te skiet
Baie van die manne het wel gesukkel maar meeste kon hul sessie voltooi met mooi tellings deur van hulle opgestel
Lekker soos altyd




